HomeSportHartbeespoort Rugbyklub wen Cullinan

Hartbeespoort Rugbyklub wen Cullinan

Hartbeespoort Rugbyklub het die afgelope naweek teen Cullinan Rugbyklub gespeel, en die eerste span het geseëvier.

Die eerste span het hul wedstryd met vier punte 28-24 gewen.

Die tweede span het met ’n telling van 29-36 verloor.

Hartbeespoort speel die komende naweek teen Knight Rugbyklub op Hoërskool Hartbeespoort se rugbyveld.

Kom ondersteun die klub. Die tweede span skop om 14:20 af, en die eerste span om 16:00.

RELATED ARTICLES

Most Popular