HomeSchoolsVyf goud vir Xander

Vyf goud vir Xander

Xander van der Merwe, 'n graad 6-leerder van Laerskool Broederstroom het vyf eerste plekke by die onlangse Noordwes Springs Splash Sprint swemgala by Pecanwood College verower.

Xander het altesaam aan sewe items deelgeneem.

Hy het eerste plekke in 200m individuele wisselslag, 100m individuele wisselslag, 50m rugslag, 100m vryslag en 50m vryslag verower. Hy het tweede in die 50m borsslag en 50m vlinderslag geƫindig.

Baie geluk Xander, die skool trots jou.

- Advertisement -
RELATED ARTICLES

Most Popular