HomeSchoolsBroedies-dansers verwerf Noordwes-kleure

Broedies-dansers verwerf Noordwes-kleure

Laerskool Broederstroom spog met twee talentvolle akrobate wat onlangs hul Noordwes-kleure tydens die distriksproewe van Akrobatiese Sport Suid-Afrika (ASSA) verower het.

Baie geluk aan die jong dansers, Lea-Lee van Tonder en Elrie van der Merwe, met hul uitstekende prestasie.

Elrie sal in Junie aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelneem.

 

RELATED ARTICLES

Most Popular