Hulle harde werk, spanpoging en deursettingsvermoë maak die skool uiters trots. Mooi so, meisies!
Broedies-netbalspan is ligawenners
Laerskool Broederstroom se onder 11-netbalspan was hierdie seisoen onoorwonne en is as ligawenners in die Diamond Liga gekroon.

