Sy het eerste plekke in die ruitersport-, werkende ruiterkuns-, vertoonruiterkuns- en dressuur-afdelings verwerf.
Die skool is uiters trots op diƩ ruitertjie.
Mia van Dyk, 'n graad 4-leerder van Laerskool Broederstroom, het onlangs vyf eerste plekke by die SANESA- perdrykompetisie verower.
© Harties News

