HomeSchoolsKylie in Noordwes-gimnastiekspan

Kylie in Noordwes-gimnastiekspan

Kylie Bezuidenhout, 'n graad 2-leerder van Laerskool Broederstroom is vir die Noordwes-gimnastiekspan gekies.

Kylie het onlangs aan die Bojanala Platinum Distrik se kwalifiserende gimnastiekproewe deelgeneem en na die Noorwesspan deurgedring. Sy neem in September aan die Noordwes gimnastiekkampioenskappe deel.

Geluk en sterkte vir die kampioenskappe, Kylie!

 

Previous article
Next article
RELATED ARTICLES

Most Popular