Gustav Bezuidenhout en Clinton Cummings het albei twee goue medaljes gewen en daarmee hul plekke by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe verseker.
Laerskool Broederstroom is baie trots op die twee talentvolle skopboksers en wens hulle alle sterkte toe vir die nasionale kampioenskappe.

