Dajuan het ook twee silwer medaljes opgeraap.
“Baie geluk, Broedies is trots op jou,” het die skool gesĂȘ.
Dajuan Minnaar, 'n graad 7-leerder van Laerskool Broederstroom het 'n goue medalje tydens die MASA nasionale skopbokskampioenskappe verower.
Dajuan het ook twee silwer medaljes opgeraap.
“Baie geluk, Broedies is trots op jou,” het die skool gesĂȘ.
© Harties News